“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.” (Afrikaanse 1983) JOHANNES 3:16
Afrikaans full movie: Jesus Christus – Evangelie Johannes – The Gospel of John
The Jesus Movie – Afrikaans Die verhaal van Jesu
Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is.
